Sermon

AGS Kingsway Port Shepstone - Morning - 07 Jun 2026

Pastor Andy  ·  07 June 2026

About This Sermon

Die genade van die Here is vir my genoeg.
Jy is n nuwe skepsel. Ek is geregverdig in Jesus Christus. Die balk in my oog is die hindernis om die vrymaking te vat om Sy genade te geniet. Ek is uit die wet en uit sonde met die liefde van GOD.

Matt 7:1-2
Moenie oordeel. Laai af en vergewe, Al wat ons nodig het is geloof. Die gebeds plek is waar die HERE ons balk verwyder

Share: Facebook WhatsApp

Sermon Details

Speaker
Pastor Andy
Date
07 June 2026
Series
Die Balk in jou oog
Scripture
Matt 7:3-8, 2 Kor 5:17, Rom 6, Matt 7:1-2, Ps139:23-24, 2 Kor 2:10-12, John 16:8-11
Call Us email_us